Skip to product information
1 of 6

Yadah eBook

Marele Vosloo

Regular price R 120.00
Regular price Sale price R 120.00
Sale Sold out
Tax included.
Style

Hierdie boek is 'n getuienis deur Marelé Vosloo, van hoe die pynlike trauma van 'n persoonlike tragedie  verwerk is; hoe smartvolle lying, wroeging en worsteling, plek gemaak het vir aanvaarding en verdieping waaruit Goddelike aanbidding kon voortspruit.

Dis 'n getuienis van hoe die geestelike transformasie van 'n paar siele, deur lofprysing en dans-dramas, 'n unieke, geseënde, openbare bediening, landswyd tot gevolg sou hê.

So dikwels word ons hele lewe en al ons tyd in beslag geneem deur aardse dinge.

Wanneer beproewinge soos siekte, gevaar of lyding dan kom, vervaag die dinge waarmee ons so besig was. Ons word dikwels tot stilstand geroep en ons oog en ons hart vestig dan op hemelse dinge.