Skip to product information
1 of 5

Wysheid vir Jagters

Mof Swanepoel

Regular price R 350.00
Regular price Sale price R 350.00
Sale Sold out
Tax included.

Hierdie boek is geïnspireer deur praktiese ondervindings wat in die jagindustrie en op die jagveld ervaar word. Die doel van die boek is om die jaggemeenskap met die Woord te bedien op ‘n manier wat almal duidelik sal verstaan en sodoende hulle lewe sal verryk.

Dit is in eenvoudige taal geskryf wat selfs vir kinders verstaanbaar sal wees en alle mense op alle vlakke van die samelewing sal baat vind deur die boek gedurende hulle stiltetyd as ‘n studie-gids saam met die Bybel te gebruik.


Vertou op die Here met jou hele hart en steun nie op jou eie insig nie. Ken Hom in al jou weë , dan sal Hy jou paaie gelyk maak. - Spreuke 3 : 5-6