Skip to product information
1 of 3

Stuur my, Here. Hier is ek

Gisela Joubert

Regular price R 240.00
Regular price Sale price R 240.00
Sale Sold out
Tax included.

Hier is ek.

“Ek het as kind opgegroei sonder kennis van die Bybel en nie geglo daar bestaan ‘n God nie totdat Jesus self voor my gestaan het, Sy lig op my laat skyn het en my verseker het van Sy bestaan en liefde vir my. Ek het reageer deur aan te meld in Sy diens en myself beskikbaar gestel om te gaan net waar Hy my wil stuur. Ek het die wêreld deurkruis onder leiding van die Heilige Gees en bonatuurlike manifestasies oral beleef. In hierdie boek vertel ek van my ervaringe en ek bid dat elke leser deur die Heilige Gees ook ‘n begeerte sal kry om soos ek uit die koninkryk van Satan geruk te word en ingebring te word in die koninkryk van God.”

--------------

Gisela (Schultz) Joubert het, in gehoorsaamheid aan die Here, die boek saamgestel om twyfel oor die bonatuurlike werkinge van die Heilige Gees kragteloos te verklaar. In 1990 het sy 'n ervaring gehad waar Jesus Christus self aan haar verskyn het. Hy het haar opdrag gegee om die wêreld in te gaan met die evangelie van Christus die Gesalfde, om Sy salwing te demonstreer deur middel van wonders en tekens.

No reviews