Skip to product information
1 of 5

Die Boek oor Openbaring

Eugene Marais

Regular price R 360.00
Regular price Sale price R 360.00
Sale Sold out
Tax included.

Die boek van Openbaring is in die res van die Bybel geskryf. Dit is soos ‘n profetiese opsomming van baie profete wat die Here op ‘n baie meer praktiese wyse aan Johannes op die eiland van Patmos kom openbaar het.

- Eugéne Marais

Openbaring is nog altyd beskou as die moeilikste boek in die Bybel en word deur sommige mense as fiksie beskou. Ons weet egter dat die gebeure wat in die boek Openbaring omskryf word ‘n harde realiteit is en wat in vervulling gaan kom. Ons moet onsself toerus met die kennis van die Bybel om ons deur hierdie tye te neem.

Openbaring word vers vir vers verken. Dié wat volhard in geloof, sal die ewige loon en lewe ontvang.