Skip to product information
1 of 5

'n Boer uit die Oos Vrystaat

Andri Nieuwoudt

Regular price R 250.00
Regular price Sale price R 250.00
Sale Sold out
Tax included.
'n Boer uit die Oos-Vrystaat is ‘n boek wat geskryf is uit die hart van Stephan Nieuwoudt. Reguit, soos dit is, sonder draaitjies. ‘n Getuienis van hoe sy Hemelse Vader in hom en sy gesin se harte kom werk het en steeds werk deur Sy Gees wat in hulle woon. ‘n Pad van gehoorsaamheid en diepe afhanklikheid van sy Skepper. Dit gaan oor Verlossing, Genade, die Lewende Brood en Strome van Lewende Water. Heiligmaking. ‘n Boek wat vir elkeen, wat vasgevang is in die vleeslike wêreld, kom leer dat daar baie meer is as dit waaraan ons gewoond is. Dit is ‘n verhaal waarmee ons kan identifiseer. ‘n Verhaal vir gewone mense van gewone mense wat in oorwinning gekom het. ‘n Lewe van oorwinning in Jesus Christus.