Skip to product information
1 of 5

Heilige Gees, Geestelike Berader Ebook

Eugéne Marais

Regular price R 320.00
Regular price Sale price R 320.00
Sale Sold out
Tax included.
Style

Oor jare reeds word die soldate in die weermag van die Here van die leërskare opgeroep en opgelei tot die spesiale dienswerk as geestelike beraders. Die tendens is egter dat hierdie linies amper vinniger uitgedun raak as wat hulle opgerig word en die kinders van die Here word in die proses onnodig verwond.

Dit is vir elkeen wat homself op die slagveld begewe noodsaaklik om eers die basiese fondasies van geestelike berading vas te lê. Dit is ‘n bruilofsmaal en ‘n oorlog en as hierdie balans nie reg is nie gaan ons nooit kan volhard in ons roepings teen die aanslae van die vyand nie.

 In hierdie boek word die fondasies gelê en verduidelik, naamlik:

  • ‘n Intieme binnekamer verhouding met die Here
  • Ons drie belangrikste altare
  • Om die stem van die Heilige Gees te kan hoor en onderskei
  • Om ‘n mandaat te kry voordat ons onsself op die slagveld begewe

 Hierdie boek is noodsaaklik vir elke kind van God wat opstaan en met erns gereedmaak om die slagveld te betree.