Skip to product information
1 of 6

Arende in die Nag eBook

Hephzibah Bräuer

Regular price R 200.00
Regular price Sale price R 200.00
Sale Sold out
Tax included.
Style

God het na Hephzibah geroep op die ouderdom van
vyf-en-twintig en van toe af het sy oor die wêreld se
nasies gereis en bedien onder die Here se lyding.

Arende het my nog altyd gefassineer, en daarom het ek besluit om hierdie boek te skryf om baie van julle aan te moedig wat 'n profetiese oproep op julle lewens het. Jy wonder dalk waar ek hierdie prentjie in my gedagtes vandaan gekry het, maar soos ons voortgaan in die volgende hoofstukke, kan ons ontdek hoe om prentjies en drome te lees wat ons van die Here ontvang.
Hierdie boek word Arende in die Nag genoem en ek vertrou dat jy die boek net soveel sal geniet as wat ek dit geniet het om dit te skryf.

Ons het 'n profetiese salwing nodig, en God het baie ander gestuur om my hande op te lê en in my lewe te praat. Maar, soos Paulus gesê het, ek is nie deur 'n mens uitverkies of gestuur nie, maar God self het my geroep en voorberei.
Nou roep Hy jou!


- Hephzibah

No reviews